Vriendekring
Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek vir jou ondersteuning. Dit is werklik omdat mense soos jy ons ondersteun, selfs sonder enige koste, dat ons in staat is om ons doel te bereik: die evangelie so ver en wyd as moontlik te versprei. Facebook volg en deel, YouTube inteken en hou van, sowel as X tweets maak ‘n verskil, so… Kom in verbinding met ons op WhatsApp! Ons sal graag van jou wil hoor en jou by ons lys voeg waar ons van tyd tot tyd kort inspirerende leringe stuur – wat jy kan deel!
Se Hi Piet: +27 73 475 9110

Ek ken vir Piet en Linda Uys vir so amper 10 jaar nou. Hierdie boodskappe van hulle kom nie uit hul brein uit nie, dit is nie bloot net kennis nie. Dit kom uit die hart en is openbaring van die Vader aan Hulle. Die blye boodskap, die boodskap van die Goeie nuus van Jesus Christus sal jou verander. Dit sal jou van binne na buite verander wanneer jy dit hoor.
Persoonlik het ek begin luister na die audio boodskappe, soos wat ek in oggende bietjie stap hier op ons plot voor my dag begin. En elke keer wanneer ek geluister het was dit daai woord wat ek moes hoor vir daardie oomblik. Die boodskap maak vry en red en dit stel jou instaat om in n vehouding met God te leef. Dit gee my vrymoedigheid om na die Genade troon van God te gaan.
Thank you, Linda. Such a fresh and life-giving word for us today! Keep up the good work!💞 Valerie
So good Linda! Thank you for encouraging us today with this lovely word! ❤️ Joan
Thank you, dear Linda. You’re such a blessed spokesperson for God’s Kingdom. Matilda
Excellent my friend. Would love to pass this on to my homegroup that in knowing the Lord we grow in wisdom. Carolyn
Wonderlik, Sus… dankie 🩷
Jy is vervrissend en authentic. Bly asseblief so. Dalina



Ek het gesukkel om rigting in my geloof te vind, maar Pastoor Piet Uys se daaglikse leerstellings het vir my duidelikheid en hernude doel gegee. Dankie, dat jy God se Woord met ons deel.

Die bybel is vol liefdes briefies wat die Here vir ons geskryf het. Oom Piet se bybelstudies het my baie dinge geleer wat ek nogi geweet het ni en verduidelik versies van die bybel.

Oom Piet se boodskappe is altyd vol inspirasie en wysheid gelei deur die Heilige Gees. Sy liefde vir Jesus straal helder in alles wat hy deel.Mag ons sy voorbeeld volg.

Piet’s TV program, where his friendly face and comforting voice bring Truth and Encouragement straight from the Word of GOD, makes him feel like a friend.

Ek geniet die daaglikse boodskappe dit bou my en maak my sterker in my geloof. Ons Almagtige Vader gebruik oom Piet met sy groot liefde vir God en sy woord om ander na Hom toe te bring.

Linda: Dankie vriendin…so inspirerende boodskap!!!🙏🙏😃♥️♥️♥️
Sluit by Ons aan op Sosiale Media
Ons het jou hulp nodig om ons missie te bereik om die Goeie Nuus so wyd en ver as moontlik te versprei. Daar is verskeie maniere waarop jy ons gratis kan ondersteun—deur ons plasings te deel en by ons sosiale media-kanale aan te sluit.